HOW TO ORDER

STEP 1
  • Choose Your Items - see pricelist & examples of previous orders
  • Select the items you wish to order, and feel free to create your unique combinations.
  • Please kindly provide the date by which the order is needed, so that I can incorporate it into my schedule. Not less than two weeks from the order date.
STEP 2
  • Pick Your Materials
  • Visit the material page to select the fabric you want to use for your products (subject to availability)
  • Save the photos of your fabrics
STEP 3
  • Send Your Order - list of the items as well as the fabric photos that were saved
  • Whatsapp your order via WhatsApp at 0823745889.
STEP 4
  • Choose Your Delivery Method
  • Select your preferred courier method:
  • Courier Guy: R115 (door to door) (2 to 3 days)
  • Postnet: R109
  • Paxi/Pepstores: R60 (5 to 7 days)


HOE OM TE BESTEL

STAP 1
  • Kies Jou Items - sien pryslys, asook voorbeelde van vorige bestellings
  • Kies die items wat jy wil bestel en stel gerus jou unieke kombinasies saam. Let daarop dat wagtye afhang van my werklading.
  • Laat weet asb die datum teen wanneer die bestselling benodig word, sodat dit in my beplanning ingewerk kan word. Nie korter as twee week vanaf datum van bestselling nie.
STAP 2
  • Kies Jou Materiaal (fabric album tab) om die materiaal te kies wat jy vir jou produkte wil gebruik (onderhewig aan beskikbaarheid).
STAP 3
  • Stuur Jou Bestelling sowel as die materiaal keuses na WhatsApp by 0823745889.
STAP 4
  • Kies Jou Afleweringsmetode Kies jou die koerier van jou keuse:
  • Courier Guy: R110 (deur tot deur) (2 tot 3 dae)
  • Postnet: R99 Paxi/Pepstores: R60 (5 tot 7 dae)


Latest orders

Diaper Cover

LATEST ORDER

Whispers of Light, California

Wedding photography´╗┐

Wedding in Berlin, Germany

Fine Art photography´╗┐

Secrets of Light Workshop, France